Breinkuns Van n Bruinkind·Jun 15, 2018Awêh Ivor, Hoe Ken Djy Dani Mee Vi My NieGereeld kry ek oproepe uit die tronk uit- van familie en vriende. Vriende van my grootword dae, en vriende wat ek in die tronk gemaak het…
Breinkuns Van n Bruinkind·May 19, 2018Jou Komberse Maak Die Wêreld Kouer!Awêhhhh, dis mos alweer sulke tyd, neh!A response icon1A response icon1
Breinkuns Van n Bruinkind·Nov 16, 2017Jou Pa Praat Nes ‘n BoerWaar ek vandaan kom - asook in baie ander kleurling-gebiede - word daar doodgewoon, in geen ‘derogatory’ manier, na alle blankes verwys as…
Breinkuns Van n Bruinkind·Oct 28, 2017Die beroep op ‘ons’- ‘n stukkie oor Maandag se swart.Gister doen ‘n video die rondte waar ‘n boer ons vra om Maandag swart klere aan te trek, om in solidariteit te staan teen die plaasmoorde.
Breinkuns Van n Bruinkind·Oct 26, 2017Ons vir jou, Suid-AfrikaDié kerk- NG Moedergemeente Worcester- is seker die oudste kerk waar ek al was, én sommer gepreek het ook. Nou nie by die erediens nie…
Breinkuns Van n Bruinkind·May 23, 2017Rooi Strikke + Parking Spots + MossiesDaar’s ‘n koortjie wat besig is om te trend, sien ek.